@DirkCoetzee1982

Is die "semigrasie" na die Wes Kaap besig om die balans tussen die suidelike en noordelike skole verder te vergroot?

@DirkCoetzee1982

Ekonomiese toestande in hierdie kleiner unies se voedingsgronde maak dit onmooontlik om beter te word. Wie wil deesdae in Bloemfontein of selfs die Vrystaat bly? Dis net Grey College en die universitieit wat die Cheethas nog hoop gee.